Vyf stappe om 'n nuwe suster te hanteer:
Stap een: Wees gereed om jou ouers op te gee,daar is nou 'n nuwe fokus in die huis.
Stap twee: Weet hoe om 'n vuil nappie te verander, want as jy die oudste is gaan jou ouers dit verwag.
Stap drie: Jou kamer is nie meer jou kamer nie.
Stap vier: Sit al jou belangrike besittings op 'n veilige plek anders as jou suster dit kry gaan dit nie meer dieselfde wees nie.
Stap vyf:Jy moet baie geduld het, want hulle gaan jou baie mal maak en op jou laaste senuwee werk.
Daar is baie nuwe wat jy van jouself leer met 'n klentjie in die huis, maar die mees belangrike ding wat jy moet onthou is dat hulle net liefde en geduld soek.
Goed om te weet.
ReplyDelete'n Kind is maar net soos 'n kind sal wees.
ReplyDeleteEnkele opmerkings:
ReplyDelete1. nappie - doek
2. as jou suster dit kry gaan dit nie meer dieselfde wees nie - gaan dit nie meer dieselfde wees as jou suster dit kry nie
3. geduld het - geduld hê
4. baie nuwe wat - baie nuwe dinge wat
5. mees belangrike - belangrikste
Dit klink asof jy baie moet opgee,maar jy is seker baie gelukkig met jou sussie.
ReplyDelete