Wednesday, September 18, 2013

Verhalende skryfstuk

Daar is so baie stories wat ek van my suster  Sesethu kan vertel. Van die eerste dag tot gisteraand, daar is stories toe sy stout gewees het en stories waar sy soet gewees het. Die een storie het vir my uit gesteek.

My broer het vir baie maande my ouers gesmeek vir 'n nuwe kas en uiteindelik het hy dit gekry. My ouers was uit vir die oggend en ek was gevra om na Sesethu te kyk, dit was so n' malhuis want, die mans mense was besig om te bou en ek  kon haar nie vir twee sekonde allen los nie. Hulle was al vir twee ure besig en dit was Sesethu se tyd om te gaan slaap, agte vyf minute met haar sukkel om te gaan slaap het sy haar rus gekry. Ek was toe besig om te lees en uiteindelik was die mans mense kla gewerk en ek besluit toe om te gaan slaap.

Ek word wakker met die stem van my ouers, hulle is besig om die nuwe kas te ondersoek, ek staan toe op en wat sien ek? My lieflike suster het besluit om my ma se swart oog-potlood te wat en 'n mooi swart gemors op my broer se nuwe wit kas te maak. My ouers het dit nie snaaks gevind nie en Sesethu se gesig was priceless en haar straf was om die gemors self af te was, maar dit was 'n grote gemors.

4 comments:

  1. Die storie maak my lag. Ek dink nog steeds haar liefde om goed in die wasmasjien is 'priceless'.

    ReplyDelete
  2. Enkele opmerkings:

    1. gewees het - was
    2. uit gesteek - uitgestaan
    3. was gevra - is gevra
    4. sekonde - sekondes
    5. allen - alleen
    6. agte - na
    7. kla - klaar
    8. grote - groot

    ReplyDelete
  3. Ek het lekker gelag. Dit is waar, daar sal altyd baie stories wees. Jy kan haar terug kry wanneer sy ouer is.

    ReplyDelete
  4. sesethu is 'n wonderlikke meisietjie, sy sal my ook laat lag

    ReplyDelete