Wednesday, October 2, 2013

Refleksie Skryfstuk

Ek was nie baie opgewonde  toe ek uitvind ons moes 'n blog doen.Ek hou nie daarvan om my persoonlike lewe in die openbare te sit nie. Dit was 'n groot uitdaag vir my, maar ek is bly ek het die uitdaag gevolg.
Die is 'n baie goeie platform vir mense wat blogging ernstig wil vat.
Ek het die ander mense se blogs geniet en hulle skrfwerk baie interessant gevind en 'n bietjie meer oor hulle lewe en die dinge wat belangrik is in hulle lewe.

Die was 'n interessante ervaring, maar ek dink nie ek sal dit weer doen nie.

1 comment:

  1. Dankie vir jou bydrae en dat jy dit steeds gedoen het, al wou jy nie regtig nie. Sterkte met die eksamen.

    ReplyDelete