Vyf stappe om 'n nuwe suster te hanteer:
Stap een: Wees gereed om jou ouers op te gee,daar is nou 'n nuwe fokus in die huis.
Stap twee: Weet hoe om 'n vuil nappie te verander, want as jy die oudste is gaan jou ouers dit verwag.
Stap drie: Jou kamer is nie meer jou kamer nie.
Stap vier: Sit al jou belangrike besittings op 'n veilige plek anders as jou suster dit kry gaan dit nie meer dieselfde wees nie.
Stap vyf:Jy moet baie geduld het, want hulle gaan jou baie mal maak en op jou laaste senuwee werk.
Daar is baie nuwe wat jy van jouself leer met 'n klentjie in die huis, maar die mees belangrike ding wat jy moet onthou is dat hulle net liefde en geduld soek.
Thursday, September 26, 2013
Wednesday, September 18, 2013
Verhalende skryfstuk
Daar is so baie stories wat ek van my suster Sesethu kan vertel. Van die eerste dag tot gisteraand, daar is stories toe sy stout gewees het en stories waar sy soet gewees het. Die een storie het vir my uit gesteek.
My broer het vir baie maande my ouers gesmeek vir 'n nuwe kas en uiteindelik het hy dit gekry. My ouers was uit vir die oggend en ek was gevra om na Sesethu te kyk, dit was so n' malhuis want, die mans mense was besig om te bou en ek kon haar nie vir twee sekonde allen los nie. Hulle was al vir twee ure besig en dit was Sesethu se tyd om te gaan slaap, agte vyf minute met haar sukkel om te gaan slaap het sy haar rus gekry. Ek was toe besig om te lees en uiteindelik was die mans mense kla gewerk en ek besluit toe om te gaan slaap.
Ek word wakker met die stem van my ouers, hulle is besig om die nuwe kas te ondersoek, ek staan toe op en wat sien ek? My lieflike suster het besluit om my ma se swart oog-potlood te wat en 'n mooi swart gemors op my broer se nuwe wit kas te maak. My ouers het dit nie snaaks gevind nie en Sesethu se gesig was priceless en haar straf was om die gemors self af te was, maar dit was 'n grote gemors.

Wednesday, September 4, 2013
Beskrywende skryfstuk
Dit is 'n warme Desember oggend en ek word wakker met vlinders in my mag. Die dag waaran ek twee weke gewag het is uiteindelik hier. Ek staan op en maak die huis reg vir 'n klein mens, ek kan nie die glimlag van my gesig af al nie. Wat gaan gebeur as sy hier aankom? Ons is vreemde mense en sy was nog nooit uit daardie vier mure nie.
Ek is bekommerd, gaan sy van my hou? hoe gaan ek voel?
Aangestap kom hierdie klein blomme'tjie,in haar pienk en wit rokkie met wit skoene, haar arms strek uit en sy voel soos kapok en ek is dadelik verlief. Daar is niks meer onsekerheid nie, sy behoord hier, maar daar is 'n ander gevoel van my broer. Hy wil haar nie eers optel nie,my hart voel seer, hoe kan hy so 'n engel'tjie nie lief hĂȘ nie?
Sy is so gevasoneer met alles wat om haar is, sy is baie lief vir die honde en sy raak opgewonde wanneer hulle begin blaf.
Die beste is wanneer sy slaap, sy kruip in jou reg in en as sy wakker word dan soen sy jou wakker.
Hoe kan enige mense so 'n engel verlaat? Sy bring soeveel positiwe energie in my lewe.

Subscribe to:
Posts (Atom)